advertisement
Question
Posted by: Chrissie | 2010/05/20

Bly moeg na hartomleiding

Dr Bets
Hoop jy kan ons help. My pa (74 jaar oud) het begin Februarie n 4 punt hartomleiding operasie gekry. Hy was 8 weke in die ICU met so baie komplikasies en was rerig baie siek. Hy het verbeter en is laat Maart 2010 ontslaan.

Intussen doen hy soveel beter (ry alweer sy eie motor), maar hy bly moeg. Hy se hy is bietjie uitasem as hy gestap het, maar dis gou oor. Verder voel hy net fisies moeg. Hy is op volgende medikasie: Warfarin, Clopidogrel, Aspirin, Cardicor2.5mg en Simvotin.

Is dit normaal dokter? Hy was by al die opvolg-besoeke by hartchirurg en kardioloog en hulle se elke keer hulle doodtevrede.

Sy bloeddruk en hartklop bly ook laag. 92/60 met n hartklop van soms 39.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Chrissie
As sy bors nie wheeze nie, en hy nie geswelde voete het of nie plat kan slaap nie, is dit dalk van die lae bloeddruk. Hy moet ongelukkig die Cardicor gebruik vir die hart en dit kan die bloeddruk af bring. Hy moet dit maar net stadig en rustig vat. Jy kan dalk vir hom 'n multivitamien gee soos Supradyn.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: susan visagie | 2014/01/08

hallo my pa het augustus 2013 n dubbele hartomleiding gehad. nou het hy baie bloed in die urine? wat kan fout wees?

Reply to susan visagie
Posted by: cyberdoc | 2010/05/20

Hallo Chrissie
As sy bors nie wheeze nie, en hy nie geswelde voete het of nie plat kan slaap nie, is dit dalk van die lae bloeddruk. Hy moet ongelukkig die Cardicor gebruik vir die hart en dit kan die bloeddruk af bring. Hy moet dit maar net stadig en rustig vat. Jy kan dalk vir hom 'n multivitamien gee soos Supradyn.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement