advertisement
Question
Posted by: anon | 2012-04-20

BLOW JOB - SEMEN

Help asb my man hou baie van Blowjobs en ek het ook nie ''n probleem om dit te gee nie maar ek hou nie daarvan om die semen in my mond te kry nie ek raak naar! ek hou op as hy se hy gaan kom maar dan is hy so kwaad vir my en praat nie vir ''n week met my nie. wat kan ek doen om nie naar te raak nie DAT HY NET NIE WEER VIR MY KWAAD KAN RAAK NIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Beste Anon,

Dit is onregverdig dat hy vir jou kwaad raak omdat jy naar raak as hy sy semen in jou mond stort. As dit jou naar maak en dit nie vir jou 'n bron van plesier is nie, behoort jy die reg te he om dit nie te hoef doen nie.

Ek is nie bewus van enige tegniek of raad wat jou naar reaksie gaan verander nie.

Net so kan daar dalk iets wees waaarvan jy sou hou maar nie vir hom 'n bron van plesier sou wees nie, en jy sy keuse ook sou moet respekteer.

Julle sal hier oor moet praat en tot 'n verstandhouding kom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: xyz | 2012-04-23

Hy kan aleenlik verwag dat jy moet sluk as hy jou ook oral gee, die enigste wat ek kan dink is om die oomblik as hy naby is moet hy sy penis of jy moet dat sy penis so ver as moonlik in jou keel te laat gaan , die oomblik as hy dan skiet gaan dit nie aan jou tong raak nie, wat die smaakorgaan is, as jy dit so kan doen sal hy dalk deur die dak klim.

Reply to xyz
Posted by: ANON | 2012-04-20

THANKS FOR THE REPLAY I DO GIVE HIM A HAND JOB BUT HE STILL GETS MAD HE WANTS ME TO SWALLOW. HE ALWAYS DID GIVE ME ORAL SEX BUT NOT ANYMORE

Reply to ANON
Posted by: XXX | 2012-04-20

I think any sexual act should have the consent of all the parties concerned.Why don''t you start giving him a handjob as he is getting " close" ,surely this should be fine.
Does he give you oral sex to the point of you having an orgasm !
Have you considered " spitting"  rather than " swallowing" .

Reply to XXX
Posted by: sexologist | 2012-04-20

Beste Anon,

Dit is onregverdig dat hy vir jou kwaad raak omdat jy naar raak as hy sy semen in jou mond stort. As dit jou naar maak en dit nie vir jou 'n bron van plesier is nie, behoort jy die reg te he om dit nie te hoef doen nie.

Ek is nie bewus van enige tegniek of raad wat jou naar reaksie gaan verander nie.

Net so kan daar dalk iets wees waaarvan jy sou hou maar nie vir hom 'n bron van plesier sou wees nie, en jy sy keuse ook sou moet respekteer.

Julle sal hier oor moet praat en tot 'n verstandhouding kom.

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement