advertisement
Question
Posted by: Grieta | 2009/10/20

Bloukolle

Hi Dok! Ek is 42 jaar oud en drink al jare lank elke dag 80 mg Lescol saam met ' n foliensuurpil en oranje " hartdisprin"  soos destyds deur my hartdokter &  internis voorgeskryf is. Ek kry vreeslik maklik bloukolle ... enige stampie of stootjie veroorsaak die onooglikste bloukolle oral op my lyf. Veral nou dat dit weer Somer word is dit ' n groter probleem ... ek wil my darem nie heeltyd toeknoop tot onder my kuiltjie om die merke weg te steek nie. Kan dit wees agv die pille wat my bloed dunner maak? Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grieta
Ja dit kan wees. Jy kan 'n bloedtoets doen om te kyk of die stolling 'n probleem is, dan moet jy dalk jou disprin net elke 2 de dag drink.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/10/20

Hallo Grieta
Ja dit kan wees. Jy kan 'n bloedtoets doen om te kyk of die stolling 'n probleem is, dan moet jy dalk jou disprin net elke 2 de dag drink.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement