advertisement
Question
Posted by: Mariska | 2009-04-15

Bloublasie nagevolge

My dogtertjie (10jr) het tien dae gelede met ' n bloublasie kennis gemaak. Haar voet en enkel is die aangetaste dele. Nadat dit behandel is, het die voet en enkel niks makeer nie, tot 2 dae gelede.
Die voet en enkel jeuk vreeslik, is vol rooi knoppies en die knoppies swel sommer op as sy krap. Ons smeer ' n kortisoonroom aan en ek gee vir haar ' n halwe Celestamine.
is dit normaal en behandel ek haar reg?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mariska
Ja jy doen die regte ding - jy kan dalk as die kortisoon room ingetrek het sommer Phenergan of Anthisan room ook bo-oor smeer vir die jeuk. As dit nie help nie, moet jy maar dat sy die dokter sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: BLOUBLASIE | 2015-12-17

My seun het ook kennis gemaak met 'n bloublasie, direk na dit het sy kliere begin swel en vol rooi kolle begin uitslaan. Wat moet ons doen?

Reply to BLOUBLASIE
Posted by: andre | 2015-01-02

Ons is met vakansie aan suidkus. Ek en my seun is deur n skulpagtige klein diert jie 'gebyt". Ek weet nie wat dit was nie maar indien jy dit hard druk "bars" dit. Weet iemand wat dit kan wees.

Reply to andre
Posted by: Anonymous | 2013-12-27

Die Bloublasie dryf op die oppervlak van die water. Die tentakels is gewapen met netels wat gebruik word om die prooi te verlam. Dit veroorsaak pynlike brandwonde en die sap van die suurvy verlig die pyn. Die Suurvy (Carpobrotus edulis) is 'n plant aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom en word tot 8 cm groot. Dit staan ook bekend as die hotnotsvy, ghoenavy of perdevy. Dit is 'n rank sukkulent met dik, vlesige blare wat houtagtig word met ouderdom. Die blomme is geel en verbleik tot ligpienk tussen Augustus en Oktober. Die blomme is 'n trekpleister vir insekte. Die blaarsap verlig bloublasie- en jellievissteke. Die plant groei op duine; dit is 'n goeie stabiliseerder van duine.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement