advertisement
Question
Posted by: WH | 2010/05/17

Blou-Pers Sirkel

Ek het ''n blou-pers merk op my binne bo-been. Dit maak ''n ring soos ''n swam en is nogal groot. Dis glad nie seer of jukkerig nie, lyk net glad nie goed nie. Ek gebruik iets soortgelyk aan Lamisil (generiese middel) al vir 2 maande maar dit het nog nie regtig beter geraak nie. Is daar iets anders wat ek kan probeer wat nie te duur is nie, ek het nie medies nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo WH
Swamme maak gewoonlik nie 'n bloupers merk nie. Is dit nie dalk 'n aar wat gebars het nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/17

Hallo WH
Swamme maak gewoonlik nie 'n bloupers merk nie. Is dit nie dalk 'n aar wat gebars het nie?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement