advertisement
Question
Posted by: Natasha | 2010/03/18

Blou kolle/Kneusmerke

Die afgelope 3 maande kry ek verskriklik baie blou kolle / kneusmerke op my arms en bene al stamp ek myself net liggies of iemand raak net liggies aan my. Hoekom kneus ek so maklik? Is dit ''n tekort aan iets?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Natasha
Vra asb jou dokter om jou plaatjie telling en koagulasie faktors te toets - daar is dalk 'n probleem in jou beenmurg of jou lewer. Sekere medikasie soos baie disprin of warfarin kan stolling beinvloed en blou kolle veroorsaak
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/18

Hallo Natasha
Vra asb jou dokter om jou plaatjie telling en koagulasie faktors te toets - daar is dalk 'n probleem in jou beenmurg of jou lewer. Sekere medikasie soos baie disprin of warfarin kan stolling beinvloed en blou kolle veroorsaak
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement