advertisement
Question
Posted by: POPPIE | 2009-03-02

BLOU KOLLE OP GEWRIG

Hi DR. ek is die een met die gebreekte bo-arm, wat ek vir DR BETS wil vra asb. oor n jaar gelede het ek vir dr. gevra, wat die oorsaak is sodra ek gebokste koeldrank drink en dit gebeur dieselfde met sweets wat ek eet, slaan daar onmiddelik n blou merk op my hand uit na 2 dae is dit weg, ek is terloops allergies vir penicillin, is dit die oorsaak, ek ly reeds 4 mde met die arm, DR het gese die arm sal heel in 4 mde, wat my dierbare DR gaan aan,? ek neem magnesium en kalsium daagliks, somtyds voel ek lus en verlaat die wereld en klim in n boom, WAT IS U RAAD ASB. ek is 65 jr oud dankie, dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Poppie
As die arm nie genees nie, noem ons dit vertraagde beengroei of non hegting. Partykeer moet hulle dan opereer en beenstukkies inplant in daardie area (hulle neem dit van die heupbeen af)
Die blou merk wat jy kry is dalk 'n allergie vir die sulfate wat hulle in die koeldrank sit as preserveermiddel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement