advertisement
Question
Posted by: cornia | 2012/12/18

BLOU KOLLE ONDER MY VOETE

GOEIEDAG
EK HET GESIEN ONDER ALTWEE MY VOETE SE SOLE IS BLOU
KOLLE OP DIE WIT GEDEELTE WAAR DIE HOLTE IS. OP KUSSING GEDEELTE IN DIE MIDDEL IS DIT OOK GESWEL, AMPER SOOS ''N KLIER WAT SEER IS, MAAR AS EK DIT MASSEER MET CAMPHER DAN WORD DIT BETER, EK KAN STAP MET GEMAKLIKE SKOENE, EK DRA OOK NIE HOë  HAKKE NIE. EN EK SIT MEESTE VAN DIE TYD IN MY WERK.
DIT WAS DIE VORIGE KEER IN 2006 SO TOE EK ''N HARTAANVAL GEHAD HET.
EK IS ONDER BEHANDELING, MAAR IS DIT VERWANT
EK VOEL MOEG EN HET SOMS BORSKAS PYNE WAT EK BEHEER MET MEDIKASIE.
DANKIE
CORNIA

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePodiatrist

Dankie vir jou e-mail Cornia, jammer dat ek nou eers na jou toe terugkom, hoop jy het al jou kardioloog of internis or huisdokter oor die simptome onder jou voete gaan sien. Ek dink dit mag dalk verwant wees aan jou hartkondisie. Beste om hulle te gaan spreek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/20

My voetkussing is geswel en gevoelig. Ek ry fiets en my inknipskoene laat my voet ook eweskielik doodgaan terwyl ek ry. Wat kan die swelling en teerheid veroorsaak

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement