Posted by: Kitty | 2012-07-06

Blou kolle

Hi dok.
Kan u dalk vir my raad gee. My man het donker sirkels onder sy oe, en hy word verskriklik vinnig blou. (blou kolle). Partykeer het hy sulke groot donker blou kolle, en hy weet nie dat hy hom gestamp het of enige iets nie. Op sy bene, op sy arms. Hy''t al ewig blou kolle, wat later geel en dan swart word, dit lyk of ek hom aanrand in die aande of iets. Ons was by ons GP, maar hy se dis normaal? EK kan nie dink dat dit normaal is nie. Kan dit nie dalk een of ander tekort wees of iets nie. Ek is nogals bekommerd daaroor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc


Ek stel voor dat jou man 'n tweede opinie kry en die dokter vra om 'n bloedstol defek toets te doen.


Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Our users say:
Posted by: HBJ | 2012-07-06

Doen stollings profiel by lab naby jou of vra GP om dit te doen

Reply to HBJ

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.