advertisement
Question
Posted by: Elize | 2012/02/09

Blou Kolle

Ek kry baie vinnig blou kolle en dit neem lank om gesond te word (meer as 1 week). Ek kan nie se dat ek my vasloop in voorwerpe dat dit ''n blou kol tot gevolg kan he nie. Wat kan die probleem wees dat ek dalk tuis behandeling kan toepas want ek het nie n mediese fonds nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elize

'n Ligte vel kan die blou kolle baie duidelik maak, maar indien dit werklik 'n probleem raak, sal jy 'n dokter moet konsulteer. Intussen kan jy Thrombophob gel aanwend, aangesien dit baie goed vir die behandeling van blou kolle werk.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/02

Ek moet hormoon pills gebruik agv menopause ek kry erge blou kolle nou sommer van n Klein stampie ek was by die dr reeds or dit en bloed toetse is gedoen als normaal terug gekom so wat kan ek doen omtrent dit ek kyk regtig soms of ek mishandel word oral op my arms en bene is blou kolle dit is regtig erg en dit vat weke om weg te gaan

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement