advertisement
Question
Posted by: Louise | 2010-09-04

Blou/ Bruin vlekke

Ek is ''n vrou. 28 jaar oud. Ek weeg 110kg. Ek rook nie en drink ook glad nie. Ek het die laaste week agtergekom ek het blou vlekke op my bene net bokant my enkel aan die kant van my been en en ''n paar dae later het dieselfde op my ander been verkyn. Dit lyk amper soos my are maar as mens nader kyk kan jjy sien dis vlekke. Dis glad nie seer nie. Kan dokter dalk vir my sê  wat dit moontlik kan wees en of ek ''n dokter moet gaan sien en of dit iets is wat vanself sal weggaan.?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louise

Hierdie vlekke wat jy beskryf, is heel moontlik die begin van diabetes of insulien weerstandige diabetes. Dit is baie kenmerkend by diabete en kan baie groot word oor die ekstensor aspek van die laer bene. Dit is altyd pynloos.

Konsulteer jou dokter so spoedig moontlik.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement