advertisement
Question
Posted by: lee | 2009/04/01

Bloodtests - Cancer detection

Goeiedag Dokter,

Ek is 32 jaar oud. My pa is verlede jaar gediagnoseer met graad 4 longkanker (hy het nooit gerook nie en was ook nie naby asbes nie). Die kanker het nie is sy bloed gewys nie.

Ek wil nou gaan vir ' n volbloedtelling en kanker toets dmv bloedtrek. As ek kanker het, sal dit dan nie wys in die bloed nie?
Ek is baie bekommerd hieroor, want wat help dit dan om ' n bloedtoets vir kanker te doen?

Baie dankie :-) :-) :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Mens kan nie regtig vir kanker toets met 'n bloedtoets nie - daar is verskeie "merkers" maar nie een wat oor die algemeen kanker uitwys nie. Die bloedtoetse word meer gebruik om kanker behandeling te monitor as vir diagnose.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement