advertisement
Question
Posted by: SJ | 2009/06/10

Bloei steeds na keiser

Ek wil net graag hoor of dit normaal is om ' n lang menustruasie periode te hê  na ' n keiser. Ek het die 30ste Maart ' n keiser gehad en het gebloei tot net voor my 6 weke ondersoek (tot ingeveer 30 April). Toe het dit so stadig opgehou. Ek het weer op 17 Mei begin en het toe begin met ' n pakkie Yasmin, maar ek bloei nog een strook deur en dit wil net nie heeltemal ophou nie. Dis nie vreeslik baie nie, maar aanhoudend. Dit was eers helder rooi en nou is dit baie bruin/swart. Is dit normaal of moet ek liewer ginekoloog toe gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If all was well at the 6 week check-up, there is probably no serious problem. Give it a bit longer and see if the Yasmin helps.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/06/10

Ek sal aan raai dat jy eerder jou ginekoloog gaan sien, want dit is ' n bietjie lank vir iemand wat weer die pil gebruik. En die kleur van jou bloeding klink ook nie reg nie.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement