advertisement
Question
Posted by: Lara | 2009/02/09

Bloei na sexuele omgang

Goeie dag. Ek het verlede maand my Geanette 35 nie reg geneem nie. Ek het 3 aktiewe pilletjies oorgeslaa na my menstruasie en moes toe weer die Woensdag toe ek my pilletjies kry by advies van my dokter in die silwer gedeelte begin assof ek daardie dag sou begin menstrueer. Ek het nog nie die maand weer begin menstrueer nie, maar het wel bloeding gehad na sexuele omgang, maar net vir daardie een keer. Is dit moontlik dat die pil net my sieklus deurmekaar gemaak het, of is dit iets anders? Het ek miskien seer gekry of so?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like a problem related to how you took the Pill.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lindie | 2015/10/30

Ek het die afgelope 3 keer tydens en na seksuele omgang bloeding..Wat kan die oorsaak wees?? Het nie enige pyn nie..dis net dat daar bloeding is...nie vreeslik baie nie...en dan n dag of twee na tyd nog effens bloeding.... Het reeds paar jaar terug n histerektomie gehad..my eierstokke nie verwyder... Neem geen medikasie soos hormoon aanvullings nie...

Reply to Lindie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement