advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/06/09

Bloeduitslae

Ek het so paar dae lank gelede vertel van die koors en geel-spoelmaag. My dokter het Ciprobay en Energades voorgestel. My maag pyn net aan die een kant (regs) en is nogsteeds koorsig en baie kragteloos en nou net het die dokter laat weet dat my wiseltelling 11 is en neutrifiele ook verhoog.

Hy het gevra dat ek Ciprobay klaar maak en as ek nie beter is nie, hom weer kom sien.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Het jy nog 'n blindederm...? As die pyn erger word al is jy op antibiotika, sien hom eerder vroeer - die antibiotika behoort by so 48 uur al beterskap te gee.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/09

Hallo Gesiggie
Het jy nog 'n blindederm...? As die pyn erger word al is jy op antibiotika, sien hom eerder vroeer - die antibiotika behoort by so 48 uur al beterskap te gee.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement