advertisement
Question
Posted by: Anon | 2009/11/12

Bloedtoetse: waarvoor is dit?

My dokter het my gestuur om vir die volgende bloedtoetse te gaan:

1. Ureum
2. Kreatinien
3. Uriensuur
4. Koolhidraat metabolisme
6. Homosisteien
7. CGT
8. ALT
9. Mikroalbumien
10. TSH
11. Ferritien

Waarvoor is al die bogenoemde of sal dit makliker wees as ek dit ' google' ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Dit hang af wat jou simptome is of waaroor jy kla, maar hy kyk na jou nierfunksie, jou risiko vir hart siektes, jou lewerfunksie, jou skildklier en jou ystervlakke in die bloed
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2009/11/12

Dit lyk soos ' n algemene ondersoek.
Hy sal jou laat weet as iets verkeerd is.

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2009/11/12

Hallo Anon
Dit hang af wat jou simptome is of waaroor jy kla, maar hy kyk na jou nierfunksie, jou risiko vir hart siektes, jou lewerfunksie, jou skildklier en jou ystervlakke in die bloed
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement