advertisement
Question
Posted by: Marlene vd Berg | 2011-06-15

Bloedtoetse lewertelling

Toets elke 3 maande en dit bly opgaan.
Globulien - 39
Bilirubien total - 4
Alkaliese fosfatase - 193
Gamma -GT - 227
ALT - 130
AST - 60
Was nog nooit groot gebruiker van alkhol nie.''n Jaar laas 120ml wyn gedrink.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marlene

Ongelukkig het ek nie veel van 'n mediese geskiedenis om mee te werk nie en ek stel voor dat jy die resultate met jou dokter bespreek. Alkohol is nie die enigste middel wat lewertellings beinvloed nie. Ek stel voor dat jou dokter 'n lewer biopsie oorweeg. Dit behoort antwoorde te gee oor hoekom jou lewer ensieme sistematies verhoog.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marlene vd Berg | 2011-06-15

Het Nov''11 lewerbiopsie gedoen.
Diagnose was:
Limfosiet infiltraat met enkele eosinofiele in een van die portale bane.
Verdere ondersoek om die aard van die infiltraat te probeer bepaal word voorgestel.dit is nie bekend of die pasiente moontlike onderliggende maligne limfoon het nie.
Kommentaar:Die teenwoordigheid van ''n limfoiede infiltraat in een van die portale bane is bekommersinswaardig en moet beoordeel word in die lig van die kliniese beeld van die pasient.
Die internis het baie bloedtoetse gedoen en vasgestel ek het -|- sakie virus B1,B3 en B4. Ek het nou al 5 berigloban inspuitings gehad wat hy voorgestel het en verder moet ek net esensiale pille gebruik.Hy het voorgestel moet weer lewertoets Jan''11 doen maar dit was weer hoer.Meimand sin was dieselfde.Internis kom net nie terug na my toe nie e jy moet deur sy suster werk wat ek al tot vervelens toe ge -|- ak het.

Dankie vir die kommentaar.

Reply to Marlene vd Berg

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement