advertisement
Question
Posted by: Andre | 2012/07/23

Bloedtoetse

Hi, Ek het my lewensversekering onlangs verhoog en met die het hulle toe bloedtoetse gedoen. Ek het die uitslae daarvan gekry aangeheg aan die polis van die versekeringsmaatskappy af. Die uitslae was as volg:

*Cholesterol - 6,10 mmol/L
*Lewerfunksietoets - Gamma GT 38,00 u/L
*Toevallige bloedglukose 5,20 mmol/L

Ek het nie n idee wat dit beteken nie - maar neemaan as daar iets fout was sou hulle nie die versekeringsbedrag opgesit het nie??

Wat beteken die uitslae??

Baie dankie
Andre

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Andre

Jou cholestero is verhoog en jy moet jou dokter vir 'n vastende lipogram konsulteer, om 'n meer akkurate indikasie van jou cholesterol te kry. Jou lewerfunksie en uitslae is normaal.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: SUZETTE | 2012/09/04

HI , EK HET GEGAAN VIR BLOED TOETSE EN MY TOETS WAT EK TERUG GEKRY HET VIR LEWERFUNKSIE TOETS IS 66,000u/L
EK WIL NET GRAAG WEET IS DIT BAIE HOOG ,OF IS EK IN GEVAAR ZONE EN WAT KAN EK DOEN OM DIT REG TE STEL .

Reply to SUZETTE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement