advertisement
Question
Posted by: Celeste | 2011-12-18

Bloedtoetse

Ek het verlede week bloedtoetse gehad waarvan die uitslag as volg was:
S-Chloride 108 (h)
Lymphocytes 10.7% (0.94) (L)

Wat beteken hierdie uitslae?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Celeste

Die S-Chloride is gering verhoog en moet as 'n algeheel gesien word met die res van jou nierfunksie. Gering verlaagde limfosiete het ook geen betekenis sonder die res van jou uitslae nie. Ek stel dus voor dat jy hierdie uitslae met jou dokter bespreek.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: mel | 2012-03-22

hi waar kan jy bloedtoetse laat doen om vaderskap te bevestig , en omtrent hoeveel sal dit kos,of kan jy by die staat dit ook laat doen.

dankie

Reply to mel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement