advertisement
Question
Posted by: Suzy | 2008/09/25

BLOEDTOETSE

U HET MY NA ' N DIEETKUNDIGE VERWYS SODAT SY KAN VASSTEL OF EK LAE BLOEDSUIKER HET EN MISKIEN ' N KORINGALLERGIE HET. EK SOU GRAAG DIE NODIGE BLOEDTOETSE WIL LAAT DOEN VOORDAT EK NA DIE DIEETKUNDIGE TOE GAAN. KAN U MOONTLIK VIR VIR MY SE WATTER BLOEDTOETSE EK MOET LAAT DOEN OF SAL DIT BETER WEES OM BY DIE PATOLOE UIT TE VIND?
BAIE DANKIE VIR U TYD.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Suzy
Gewoonlik word mense deur hul huisarts na patoloë verwys vir bloedtoetse. Jy kan egter die patoloë persoonlik gaan sien en jou geval met een van hulle dokters bespreek.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement