advertisement
Question
Posted by: SP | 2009/02/19

Bloedtoets vraag

Ek het ' n volbloedtelling en ' n LFT toets gehad en my bilirubin was bietjie hoog. Wat beteken dit? Hoe ernstig is dit en wat kan ek doen om dit normaal te kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SP
as jou bilirubin effens verhoog is, beteken dit dat jou lewer selle dalk nie 100% werk nie. Dit kan gebeur as bloed vinniger afgebreek word as wat die lewer kan bybly om die afbraakprodukte te verwerk. Dit kan ook gebeur as die lewerselletjies siek is, of as daar 'n verstopping van die galbuisies is.
Jou dokter sal seker opvolg of verdere toetse doen as dit nodig is
Dr Bets


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement