advertisement
Question
Posted by: SARAH | 2011/04/11

Bloedsuiker siek?

Hi Doc, kan u asb. vir my se wat my kanse is om NIE suikersiek te kry nie, my ma is ''n diabeet. My bloedsuikervlak is 4.4 en ek is gereeld dors, drink baie rooibostee met suiker en so nou en dan groentee bitter.Ek is 43 jaar oud, probeer gereeld oefen,my gewig is 76kg en is 1.62 lank.Ek eet meer frozen veggies as vars groentes. Probeer so veel as ek wat ek kan bekostig vrugte eet, gewoonlik die eerste 2 weke eet ek baie vrugte (3-4 per dag).ek eet nie baie rooivleis nie en eet hoender sonder vel.Ek hoop die inligting isgenoeg.Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarah
alhoewel diabetes in families loop is dit nie 'n gegewe dat jy diabetes sal kry as jou ma dit het nie. Maar mens moet maar gereeld toets daarvoor (ten minste een keer per jaar) met 'n vastende bloedsuiker en insulien toets. Jy eet gesond, en oefen, en dit help al klaar baie om jou te beskerm teen diabetes. Jy is op die regte pad!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/11

Hallo Sarah
alhoewel diabetes in families loop is dit nie 'n gegewe dat jy diabetes sal kry as jou ma dit het nie. Maar mens moet maar gereeld toets daarvoor (ten minste een keer per jaar) met 'n vastende bloedsuiker en insulien toets. Jy eet gesond, en oefen, en dit help al klaar baie om jou te beskerm teen diabetes. Jy is op die regte pad!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement