Expert's Reply
A.
CyberDoc
Hallo Saartjie
Ja ek dink jy moet jou laat toets - dit klink of jy dalk simptome van suikersiekte kan hê. Mens gaan vir 'n vastende bloedsuiker toets, jy moet van die vorige aand 22h00 niks eet of drink behalwe water nie, en dit eerste ding in die oggend laat doen. Die probleem met suikersiekte is dat die liggaam nie genoeg insulien maak nie, wat die "sleuteltjie" is om suiker in die selle te kry vir energie, so die bloed is vol suiker maar daar is nie genoeg in die selletjies nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal
advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or person harm you may suffer resulting from making use of this content.