advertisement
Question
Posted by: worsie | 2009/02/26

Bloedskenking &  oefening

Wat is die effek wat bloedskenking het op ' n persoon se eofen roetine en fiksheid? (Ek is 51 jaar oud.) Verbeter fiksheid al kan jy nie optimaal oefen nie? Ek het nie meer uithouvermoe nie, my ledemate voel swaar gedurende ' n oefensessie en ek sweet soos ' n vark. Hoe lank kan ek verwag dat dit gaan aanhou voordat ek weer ' n bietjie harder kan oefen, en is daar iets wat ek kan doen om vinniger " beter"  te voel?
Dankie vir die hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo worsie
As jy bloed skenk maak jy jou rooibloedselle minder en dit kan dalk vir die volgende week tot 10 dae veroorsaak dat jy kortasem word as jy oefen. Jy het dalk lae bloedsuiker of lae bloeddruk wat vir die simptome verantwoordelik is. Laat jou dokter bietjie kyk? Hy moet ook kyk of jy nie dalk 'n hart onreelmatigheid het wat uitgelok word deur oefening en wat jou gou moeg maak nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement