advertisement
Question
Posted by: Kaz | 2009/01/11

Bloedskenk?

Ek het Donderdag vir die 1ste keer in omtrent 7maande gaan bloedskenk. My ' bloedsak'  is nie soos altyd op ' n skaal gesit nie,maar het langs my stoel op die vloer gelê . Toe my sak uiteindelik gehaal word is hy só  vol dat dit lyk of hy kon bars. Ekt Vrydag snaakse hartkloppings begin kry en so ook vandag. Waarvan kan dit wees en moet ek Dokter toe gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is moontlik dat jy te veel bloed op een slag geskenk het. Ek stel daarom voor dat jy yster supplementasie vir die volgende maand gebruik. Herevalueer jou simptome oor 'n week. Indien geen verbetering, kan jy 'n dokter raadpleeg om 'n volbloedtelling te doen. As die hartkloppings egter met borskaspyn gepaard gaan, moet jy jou dokter so gou as moontlik sien.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/04/23

Ek wil net graag weet, daar is 'n hengse tekort aan bloed maar tog wys die klinieke mense weg wat wel wil en kan skenk. Ek en my seun is nou al 'n paar keer weggewys ek omdat ek asma het, en hy, nadat hy 'n brief van sy geneesheer gehad het omdat hy as 6jarige beroerte gehad het. Nou wys hulle hom sommer nog voordat hy getoets word al klaar weg, is hulle nie lus vir werk nie of het hulle net nie bloed nodig nie!

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement