advertisement
Question
Posted by: HI | 2009-04-10

Bloedruk

Kan u asb vir my sê  wat veroorsaak dat die gaping tussen die sistolies en diastolies by ' n persoon baie groot is bv. 130/50

My man kla af en toe dat hy nie lekker voel nie, as ek dan ' n lesing neem is die gaping gewoonlik baie groot tussen die twee partykeer selfs meer as die boonste lesing en dan ook wat kan hy doen om dit weer normaal te kry.

Hy gebruik geen bloedruk medikasie nie, ons huisdokter het laaste nog gesê  omdat sy bloedruk nie gereeld so onstabiel is nie is dit nie nodig dat hy iets gebruik nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

HI

Wanneer jy se dat jou man baie groot is, bedoel jy hy is oorgewig of is hy lank en groot gebou? Die lesing wat jy verskaf het, is 'n baie gesonde bloeddruk lesing (dit sou goed wees om sy ouderdom te weet). Gereelde oefening, 'n gesonde dieet, asook vitamien aanvullings, sal sy bloeddruk normaal en gesond hou.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement