advertisement
Question
Posted by: Rosemary | 2011/11/29

Bloeding in stoelgang

Dr, help!! +-n jaar pyn in middel buik,gepaard met erg pyn en krampe...verskeie dokters gaan sien,nie juis korektiewe andwoorde gekry,behalwe moontlike maagseer. 2 dae terug erg bloeding gekry in stoelgang die wat uitspuit en spat! Ek is erg bekommerd daaroor.

Ek het gaan rondkyk op die blad en verskeie andwoorde gekry,.van dermontsteking,n bloeiende aambei,n maagseer(wat ek gedink het) my simtome lei bietjie na als! Selfs na kolon kanker..ek is van die 3de Desember op medies...uitstelling tot en met die datum,kan dit my lewe in gevaar stel? Ek was by n dokter,my pille gegee wat help vir die pyn en krampe,ook n teensuurmiddel,selfs setpille wat ek in moet druk.dit als help n bietjie...kan ek so uithou tot en met ek op medies is..sodat ek ordentlike hulp kan ky???? HELP ASB.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rosemary

Indien die bloeding herhaal of skielik baie erger raak, sal jy jou dokter vroeer moet konsulteer. Indien daar geen bloeding teenwoordig is nie en die krampe en buikpyne nie te erg is nie, kan jy beslis wag tot die derde Desember om 'n gastroenteroloog vir 'n gastroskopie en kolonoskopie te konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement