advertisement
Question
Posted by: skapie | 2008/08/25

bloeding al 8 weke

hi ek begin nou wonder of daar nie iets fout is met my hormone nie.Ek is 28 jaar oud en het 1Julie begin menstrueer en dis nou amper 8 weke en dit hou net nie op nie.Nou wonder ek is daar nie n pill wat ek kan drink om dit te stop nie voor ek nou baie geld uithaal om na n ginekoloog toe te gan.Ek het geen krampe of ongemaklikheid nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Skapie
Nee jong, ek dink tog jy moet maar 'n ginekoloog sien. Om nou pille te drink is soos om 'n pleister op 'n abses te sit, dit los nie die probleem op nie. Jy het dalk 'n ovariele sist of iets wat abnormale hormone maak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement