advertisement
Question
Posted by: Carol | 2008-12-22

BLOEDING

Hi Dok, my man het skielik ' n bloeding as hy toilet toe gaan. Hy het eers gedink sy maag spoel, toe is dit bloed! Hy het in Aug ' n hartomleiding gehad. Hou dit verband of is dit iets anders? Baie dankie, groete, Geseë nde Kersfees!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Carol
As dit baie bloed is wat spat teen die bak moet jy asb dat hy by die dokter uitkom, dit kan 'n poliep of 'n tumor in die derm wees wat bloei ( as dit rooi is) as dit swart bloed is kan dit 'n bloeiende maagseer wees. 'n Aambei sal net 'n blerts op die toiletpapier los.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: michelle | 2014-02-09

Hello dr ek het galstene het gegaan vir sonars ens dis verskriklik seer soms dat ek nagte wakker sit. Wat my bekommer is my maag spoel bloed. Rooi. Wat kan fout wees asb help!!!

Reply to michelle
Posted by: Mari du Plessis | 2009-04-23

Kroon se siekte is in my skoonfamilie. Twee van my man se susters en ' n neef het dit (wat ek van weet). My seun is 25, het baie die simptome, ongemak, pyn, swelling en dan helderrooi bloed in sy stoelgang. Wat staan ' n mens te doen. Dokter het medikasie voorgeskryf soos " spasmo" ... wat nie help nie. Is dit die beste om ' n spesialis te gaan sien???

Reply to Mari du Plessis

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement