advertisement
Question
Posted by: Kasandra | 2008/10/20

Bloeding

Doc die deurbraak bloeding raak nou lastig ek gaan more vir dag 6 van spotting vars rooi bloed. Met bietjie lae rug en abdominal pyn. Is daar iets wat ek kan gebruik sonder perskripsie wat die bloeding sal stop? Of moet ek maar net dat my liggaam die ding uitsorteer met die nuwe hormone v die inspuiting.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kasandra
Die ideaal is Primolut N maar dit benodig 'n voorskrif. Sekere anti-inflammatoriese middels verminder bloeding, so jy kan Synflex of Naprosyn probeer as jy nie kontra-indikasies of allergiee het daarvoor nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Susan | 2015/12/27

Hi Doc. Waar sal ek my antwoord sien op vraag van 15 dae bloeding

Reply to Susan
Posted by: Susan | 2015/12/27

Hi Doc my periode get begin 11 Des'15 end op 12de was ek in kar ongeluk en toe is dit WG tot 13de en weer begin en did vandag die 27ste en so dis nou all 15 dae en ek get Cyklokapron gekry en ek is nogsteeds ek is gewoonlik net 3 dae HELP ASB

Reply to Susan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement