advertisement
Question
Posted by: ADELE VD WEWSTHUIZEN | 2012-02-06

bloedgroep dieet o positief

kan jy my dalk help met die regte kos vir my bloedgroep ek is O Positief

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Adele
Ek sal ongelukkig nie vir jou kan help met die bloedgroep-diëte nie. Ek is nie daarvan oortuig dat die bloedgroep-dieet op wetenskaplike beginsels gegrond is nie. Verder is dit wel waar dat mense wat al hul koolhidrate uitsny en net proteïene (vleis, vis, eiers, ens) eet, 'n hele klomp gewig sal verloor, maar min mense kan lank op so 'n ongebalanseerde dieet bly en sodra hulle dan weer begin 'normaal' eet, tel die meerderheid weer al die verlore gewig weer op. Die beste beginsel om gewig te verloor is om 'n gebalanseerde matig-energiebeperkte dieet te gebruik, wat al die voedselgroepe insluit en om jou energie-uitgawe met daaglikse oefening te verhoog. Ek sal dus voorstel dat jy 'n gebalanseerde, lae-vet, energie-ingekorte verslankingsdieet (klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir ‘n voorbeeld van so 'n dieet), en daaglikse oefening vir ten minste 30 min (touspring, fietsry, swem, gim, ens) gebruik om jou gewigsverlies aan te help.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: nutritionist | 2014-01-11

Hi julle. Dit werk en dit is gebalanseerd as jy dit reg doen. Al wat jy doen is om brood en pasta en boontjies uit te sny asook soveel as moontlik suiwel. Eet meestal proteine en groente. Meestal groen groente soos brokkili en spinasie. passop ook vir te veel eiers. O + se maagsappe is meer suur as ander mense en daarom kan hul meer proteine verteer. Passop vir kos wat se suur vlakke hoog is soos mayonaise en tamatiesous ens. Eet baie hoender en vis en moenie die vel eet nie. Daar is n boek met die naam God Se Apteek. As jy dit kan bekostig,koop dit. Daar is n deel een en twee. Agterin is die hele dieet. Dis ook belangrik om elke dag te oefen al is dit deur vinnig te gaan stap vir 45 min. Hoop dit help!

Reply to nutritionist
Posted by: Cathy | 2012-04-03

Kan jy my adviseer rondom my bloedgroep o positief ''n dieet hiervoor ek was op sterk kortisoon vir ongeveer 6 maande sukkel regtig

Reply to Cathy
Posted by: kotie Swart | 2012-02-25

Hi there hi i need to lose weight i am 47 jr i would like to know what to eat for my bloodgroup thanx

Reply to kotie Swart
Posted by: Merentia Mathee | 2012-02-24

Ek soek iets wat my kan help gewig verloor. Sopas ''n baba gehad en sukkel my dood om die gewig te verloor. was nou vir 3 weke op weighless en nie ''n gram afgeval nie!!!!! ASSEBLIEF!!!!

Reply to Merentia Mathee
Posted by: Riana De Goede | 2012-02-20

Please mail me the above for healthy reasons

Reply to Riana De Goede
Posted by: DietDoc | 2012-02-06

Beste Adele
Ek sal ongelukkig nie vir jou kan help met die bloedgroep-diëte nie. Ek is nie daarvan oortuig dat die bloedgroep-dieet op wetenskaplike beginsels gegrond is nie. Verder is dit wel waar dat mense wat al hul koolhidrate uitsny en net proteïene (vleis, vis, eiers, ens) eet, 'n hele klomp gewig sal verloor, maar min mense kan lank op so 'n ongebalanseerde dieet bly en sodra hulle dan weer begin 'normaal' eet, tel die meerderheid weer al die verlore gewig weer op. Die beste beginsel om gewig te verloor is om 'n gebalanseerde matig-energiebeperkte dieet te gebruik, wat al die voedselgroepe insluit en om jou energie-uitgawe met daaglikse oefening te verhoog. Ek sal dus voorstel dat jy 'n gebalanseerde, lae-vet, energie-ingekorte verslankingsdieet (klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir ‘n voorbeeld van so 'n dieet), en daaglikse oefening vir ten minste 30 min (touspring, fietsry, swem, gim, ens) gebruik om jou gewigsverlies aan te help.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement