advertisement
Question
Posted by: LC | 2008-11-10

BLOEDERIGE AFSKEIDING EN BORSVOEDING????

My baba is 15 maande oud en ek borsvoed steeds. Ek is nou presies 3 dae heeltemal van my anti-depressant PAXIL af, en het maar die ontrekking simptome. Maar vanoggend het ek ' n lammerige seer rug en gevoelige branderige blaas. Ek was nou net by die badkamer en merk dat ek ' n bloederige afskeiding het, maar ek borsvoed, ek is mos nie veronderstel om my siklus te kry nie. Is dit maar deel van die ontrekking simptome of is daar moonlik ' n ander probleem met my? U dringende antwoord sal hoogs waardeer word. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo LC
Mens kan menstrueer as jy borsvoed, maar as jy 'n seer blaas het, kan dit ook 'n blaasinfeksie wees - laat liewer uriene toets by die apteek of jou GP - jy het dalk antibiotika nodig. Drink baie water as jou blaas brand. (1 glas per uur x 8 ure per dag)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement