advertisement
Question
Posted by: s | 2009/01/28

Bloederig onder stert,

Ons het ' n Elsation wat omtrent so 4 jaar oud is. Ons het haar ' n maand of wat laat skeer en ons het agter gekom sy lek baie onder haar stert (naby haar poepertjie). Sy wil nie he ons moet kyk wat aangaan nie maar dit lyk of dit bietjie bloei? Enige raad wat dit dalk kan wees en moet ek haar maar na die veearts toe vat, dit lyk nie of die seer is of rerig pla nie, dis net die baie gelekery. Help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo s

Die tipe honde kry 'n siekte wat as 'anal furunculoses' bekend staan. Gaan doen 'n bietjie navorsing op die internet en gaan veearts toe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement