advertisement
Question
Posted by: Daan | 2010/04/14

Bloeddrukpille verminder

Ek gebruik Ten Bloka-tablette (25) vir bloeddruk reeds 24 jaar lank.Ek het 4 weke gelede as ''n proefneming begin om net ''n halwe tablet daagliks te drink. Ek monitor my bloeddruk gereeld en dis gemiddeld 135/85, presies wat dit voorheen was. Almal waarsku my dat mens nie die medikasie mag verlaag nie  wat is verkeerd daarmee as my bloeddruk nie gestyg het nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Daan

Ek is nie in die posisie om jou gereeld te monitor nie en kan dus nie hierop kommentaar lewer nie.
Maak asseblief seker dat jy jou bloeddruk gereeld monitor - Indien jy 'n styging waarneem stel ek voor dat jy terugkeer na jou vorige dosis.

Moet ook nie die tablet geheel en al stop sonder om met jou dokter te gesels nie!

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: ria | 2010/06/24

Ek gebruik co-micardis pille al die afgelope dertien jaar. Ek wil graag weet wat is die newe effekte van die pille, want ek hoes die afgelope sewe jaar en het ook nou kroniese brongitus, astma en emfisemia maar x strale wys my longe is nog reg kan dit die pille wees? ek ontvang geen behandeling vir kroniese siekte.
Wat kan my help? Moet ek dalk van pille verander?
Dankie Ria

Reply to ria
Posted by: Bozo | 2010/04/15

Daan E
Ek stel voo jydrink elke oggend n halwe teelepel Cayenne peper ( rooi peper ) in n glas kwart warm water.

Gaan google dit gerus en jy sal verbaas wees oor die wonder van die rooi peper.

Ek is al 20 jaar op baie verskillende bloeddruk pille, en vandat ek sowat 2 jaar gelede met die rooi peper begin het, is my bloeddruk op sy laagste ooit.

Sterkte

Reply to Bozo
Posted by: pharmacist | 2010/04/15

Daan

Ek is nie in die posisie om jou gereeld te monitor nie en kan dus nie hierop kommentaar lewer nie.
Maak asseblief seker dat jy jou bloeddruk gereeld monitor - Indien jy 'n styging waarneem stel ek voor dat jy terugkeer na jou vorige dosis.

Moet ook nie die tablet geheel en al stop sonder om met jou dokter te gesels nie!

Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement