advertisement
Question
Posted by: Anita | 2012/04/20

Bloeddruk en Ziak 2,5mg/6.25 mg

Hi Dok. Dit is my 3e HB pil. Ek het deur pamflet gelees van Ziak en wil asb die volgende weet. Wat maak Hidrochloortiasied.

Hartversaking is ook ''n newe effek. Wat is die simptome.
As my pols 60 is kan ek vinnig gaan stap?

Ek gebruik ook Celebrex en lees anti-inflamatoriese medikasie moet nie saam geneem word.

Laaste vraag. Kan ek soms ''n halwe van 3 mg Brazepam saam gebruik? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anita

Hidrochloortiasied raak ontslae van oortollige vloeistof in die liggaam, soos 'n waterpil.

Hartversaking word gekenmerk deur geswolle enkels en 'n vinnige hartklop, met veral simptome soos hoes, kortasemheid en hartkloppings. 'n Pols van 60 is goed en jy kan beslis vinnig gaan stap, maar jy moet na jou liggaam luister en indien jy enige probleme ervaar, moet jy dit aan jou dokter noem.

Jy kan Celebrex met Panado vervang.

Brazempan is 'n benzodiazepam en langdurige gebruik kan gewoonte vormend raak. Gebruik Brazepam onder toesig van jou dokter.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: evelyn | 2016/04/29

Is is op micardis 80mg. Ek moet nou ook ziak 5mg gebruik. Ek is ook op trepiline 20mg. Ek kry ook skipped heartbeats.moet ek die micardis los? Is dit reg so. Ek is nvrou like en is 69 yr Ek bekommer my oor my hart.ek is fiks en anders gesond.

Reply to evelyn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement