advertisement
Question
Posted by: gerda | 2011/02/07

bloeddruk

My bloeddruk is baie onreelmatig. Boonste lesing baie hoog maar onderste een normaal. Dan hoe bloeddruk dan laag. Baie moeg en uitasem. 46jr oud. Wat kan die oorsaak wees?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Bloeddruk is geneig om te varieer deur die loop van 'n dag en daarom word 'n 24-uur bloeddruk-toets gereeld gedoen om hipertensie te diagnoseer. Indien jy reeds op behandeling is, is die medisyne moontlik nie effektief nie, andersins mag dit nodig wees om 'n dokter te sien.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/02/09

Bloeddruk is geneig om te varieer deur die loop van 'n dag en daarom word 'n 24-uur bloeddruk-toets gereeld gedoen om hipertensie te diagnoseer. Indien jy reeds op behandeling is, is die medisyne moontlik nie effektief nie, andersins mag dit nodig wees om 'n dokter te sien.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement