advertisement
Question
Posted by: An | 2010/11/02

Bloeddruk

Hallo dok,
Ek wil graag weet in watter posisie bloeddruk geneem moet word. Moet jy lê  of moet jy sit? In die oggend, as ek wakker word is die onderste lesing wanneer ek lê  tussen 80 en 90, selfs nog laer. Maar as ek regop sit is dit heelwat hoë r. Was al 104. Gedurende die dag en aand is dit baie goed. Tussen 75 en 85. Is dit normaal of moet ek bekommerd wees?
Dankie
An

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo An
Ons neem dit gewoonlik sittend - maar jou elmboog moet min of meer op dieselfde hoogte as jou hart wees en jou arm moet ontspan wees (dus rus op iets)
Kyk ook http://familydoctor.org/online/famdocen/home/common/heartdisease/treatment/128.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2010/11/03

Jou bloeddruk is goed, moet nie worry nie! Dit gaan dit net opstoot.

Reply to Johan
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/02

Hallo An
Ons neem dit gewoonlik sittend - maar jou elmboog moet min of meer op dieselfde hoogte as jou hart wees en jou arm moet ontspan wees (dus rus op iets)
Kyk ook http://familydoctor.org/online/famdocen/home/common/heartdisease/treatment/128.html
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement