advertisement
Question
Posted by: Nardus du Preez | 2010/08/08

Bloeddruk

Goeie dag

Graag wil ek uitvind wat is die verskil tussen die boonste en onderste lesings van mens se bloeddruk en watter een word as lewensgevaarlik beskou?

As byvoorbeeld my boonste lesing 200 is en die onderste 85 is wat se gevaar hou dit in en as dit byvoorbeeld 140 oor 100 is wat kan ek te wagte wees.Ek het ook gehoor dat `n goeie barometer is dat bo moet dit 100 plus jou ouderdom oor 80 wees dan is dit mooi.As my ma wat 70 jaar oud is 170/85 is , is dit aanvaarbaar/

Dankie en lekker naweek.

Nardus du Preez

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nardus

'n Normale bloeddruk word aanvaar as 120/70. Die verduideliking van bloeddruk is redelik lank en kompleks en daarom stel ek voor dat jy na die volgende webtuiste vir 'n breedvoerige verduideliking verwys: http://en.wikipedia.org/wiki/Blood_pressure

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/12/16

My bloeddruk 160/124 is dit hoog en gevaarlik

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/10/09

My bloeddruk is 118/68 en pols 98 is dit normaal?

Reply to Anonymous
Posted by: piet | 2015/06/08

Hi dr. My bloeddruk is 120/66 ek is 66 jaar oud en manlik is dit normaal of het ek lae of hoe bloeddruk. Baie dankie

Reply to piet
Posted by: Andriesa | 2015/01/23

As n mens se bloeddruk 148/86 is dit reg of verkeerd

Reply to Andriesa
Posted by: Nardus | 2010/08/10

Baie dankie dok.

Reply to Nardus

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement