advertisement
Question
Posted by: Freaked out | 2012/04/04

Bloedblasie-ding op my kleintongetjie

Hi dokter
Ek het so ñ  snaakse gevoel in die agterkant van my keel gevoel vanoggend en toe ek nou kyk, sien ek daar is so ñ  donkerrooi ding aan my kleintongetjie wat lyk soos ñ  bloedblaas of iets. Wat kan dit wees en moet ek bekommerd wees? Al waaraan ek kan dink, is dat ek dalk my keel gebrand het toe ek die eerste happie van my pap vat.. Dit het my hele mond en keel gebrand, want dit was te warm.
U hulp sal waardeer word.
Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Die blasie is heel waarskynlik as gevolg van die brand. Hou dit dop en indien dit nie binne 'n paar dae verdwyn nie, kan jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement