advertisement
Question
Posted by: Anon487 | 2011/06/20

Bloed vloei

Halo

Ekt bootse wat my op net 1 toon skaaf en dit aan di begin as n liddoring toegeskryf. Ek het ''trek salf'' gesmeer en n pleister opgeplak as ek di spesifieke bootse dra. . Maar later, toe ek nou meer aandag begin gee, sien ek dat onder di toonnael, op my vel van toon, is daar n pers streep en di toon is effens opgeswel. Ek probeer uitmaak of daar n ''numb'' gevoel is, dit voel klein bietji so. Kan dit swak bloedsomloop wees?
Ek het altyd erg spinning gedoen en dan ''slaap'' my tone tydens spinning. En ek is n rekenmeester, so ek sit meeste van di dag.
Moet ek n dokter gaan sien? Of is daar iets wat ek tuis kan doen?
Baie danki vi u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy 'n dokter konsulteer om vas te stel of die probleem aan swak bloedsomloop toegeskryf kan word. Die dokter moet ook besluit of die pers streep net 'n klein area van bloeding onder die nael is en of dit nodig is om 'n biopsie van die area te neem. Soms is dit moontlik dat kanker van die naelbed so kan presenteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anon487 | 2011/06/21

O ja. Ek is 24.
(Dis dalk seker simpel om te dink dat ek op 24 probleme ka hé  met bloedsomloop?)

Reply to Anon487

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement