advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010/11/16

bloed uitslae

Hi Dokter, asb sê  vir my wat beteken die volgende

Ek is al 3 weke in die hospitaal met PUO. Baaaie toetse gedoen, LP, Xtrale, Scans, gastroskopie - alles normaal

Haemoglobin 9.8
Red cell count 3.46
White cell count 2.07
ESR 43
C-reactive protein 58

Koors wissel tussen 38.3 en 39.4. Niemand weet wat aangaan nie en my koors is op en af. Perfalgin in die drip en Tramal vir pyn.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Caileen
Het hulle ook getoets vir malaria? (was jy in malaria area - maar mens kan dit eintlik enige plek kry as die muskiet met 'n taxi gery het...)
Hemoglobien van 9 - bietjie laag (bloedarmoede), rooi sel telling ook bietjie laag ( kan 'n aanduiding wees van bloeding, rooisel afbraak of onderdrukte beenmurg)
Jou witsel telling is ook laag - goed wat dit gee is virus infeksies, bosluiskoors en malaria
Verhoogde CRP en ESR is tekens van inflammasie.
Het jy enige ander simptome?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/06/08

Hi just want to know my daughter went for bloodtest: "Witseltelling" is to high 10.59 and the "Neutrofiele abs" also to high 7.53. She bruces very easily, Caught for 2 weeks and had 2 courses of antibiotics. She is now 17 years old. Thank you

Reply to Anonymous
Posted by: Estelle van Wyk | 2011/01/13

Helo ekt onlangs bloedtoetse ondergaan
Yster 4.6
beenmurg 5%
volbloed 78

Ek is bekommerd oor die beenmurg telling hoekom kan dit so laag wees? Ek is nou op medikasie en moet dan weer bloedtoetse ondergaan om te kyk of die beenmurg opgegaan het. My sponsies werk blykbaar maar die beenmurg neem nie rooibloedselle op nie. Wat kan dit dalk wees? Julle kan my epos

Reply to Estelle van Wyk
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/16

Hallo Caileen
Het hulle ook getoets vir malaria? (was jy in malaria area - maar mens kan dit eintlik enige plek kry as die muskiet met 'n taxi gery het...)
Hemoglobien van 9 - bietjie laag (bloedarmoede), rooi sel telling ook bietjie laag ( kan 'n aanduiding wees van bloeding, rooisel afbraak of onderdrukte beenmurg)
Jou witsel telling is ook laag - goed wat dit gee is virus infeksies, bosluiskoors en malaria
Verhoogde CRP en ESR is tekens van inflammasie.
Het jy enige ander simptome?
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement