advertisement
Question
Posted by: Johann | 2012/05/15

Bloed uit oe

Daar loop bloed uit my vrou se oe en geen Dr. kan vir haar se wat is vout, het bloed toetse gedoen maar weet nog steeds nie wat is vout nie se was in Linksfield gewees. wat staan my te doen asb. ek kan n foto stuur dan kan u sien hoe sy lyk.Laat my weet deur me email asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Johann

Is die bloeding vanuit haar oog, geassosieer met neus bloeding? Waar presies kom die bloeding vandaan? Is die bloed teenwoordig in die wit van haar oe? Hoe oud is sy en gebruik sy enige medikasie? Het sy enige kroniese siektes? Het sy al 'n oog spesialis gekonsulteer?

Met ontvangs van jou antwoord, sal die aangeleentheid my verdere aandag geniet.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Racoon | 2012/05/16

Johann, jy moet jou antwoord as ''n nuwe boodskap plaas. Die dr kan dit nie hier sien nie.

Reply to Racoon
Posted by: Johann | 2012/05/16

geen medikasies nie en dit lyk asof dit by haar traan gaaitjies uit kom ..sy is nou 25 en nee op die ander antwoorde

Reply to Johann

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement