advertisement
Question
Posted by: Marius | 2011-01-30

Bloed tydens spoelgang

Hi Dr,
Ek is ''n man van 43, ek het die laaste twee jaar bloeding terwyl my maag gaan op die toilet. Dit is nie aambei nie. ek was al vir toetse toe se die dr dit is blaase op my derms en dit is wat bloei, hyt gese hulle kan dit nie reg maak nie maar die bloed raak al meer, dit lyk asof ek ''n kat bo die toilet geslag het, dit is fiesiese rooi bloed wat daar is.
Wat kan dit veroorsaak en kan dit reg gemaak word. Ekt ook pyn in my ingewande in die maag area.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marius
Jy het dalk inflammatoriese dermsiekte (kolitis) of divertikels wat bloei. Die gedurige bloedverlies is nie goed nie, want jy kan maklik bloedarmoedig raak. Miskien moet jy 'n gastroenteroloog gaan sien. Hulle kan divertikels se bloeipunte kauteriseer, en mens kan kolitis met medikasie behandel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-31

Hallo Marius
Jy het dalk inflammatoriese dermsiekte (kolitis) of divertikels wat bloei. Die gedurige bloedverlies is nie goed nie, want jy kan maklik bloedarmoedig raak. Miskien moet jy 'n gastroenteroloog gaan sien. Hulle kan divertikels se bloeipunte kauteriseer, en mens kan kolitis met medikasie behandel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement