advertisement
Question
Posted by: Lara | 2010/11/25

Bloed Toetse

Goeie dag.
Ek het vir ''n hele reeks bloed toetse gegaan en wil net sekerheid he oor een van die uitslae.
Ureum &  Elektroliete
Chloried : 102
CO2 : 27
Anioongaping : 13
Ureum : 4.3
Kreatinien : 66
eGFS(MDRD) : 89
Dan se dit hier in ''n tabel van die " national kidney foundation"  die volgende :
Stadium 2 : 60-89 : Nierskade met gering verlaagde GFS
eGFS tussen 60 en 89 kan moontlik dui op geringe nierfunksie-inkorting ......
Wat beteken dit en moet ek bekommerd wees daaroor?
Groete
Lara

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lara
GFS is glomerulere filtrasie spoed - die spoed waarmee jou niere die vloeistof suiwer deur die niere. As dit verleng is, kan dit wees dat die nier nie optimaal werk nie, bv met 'n nierinfeksie of nierskade. Dit gaan gepaard met verhoogde kreatinien and ureum. Kyk net op jou bloed uitslae of hierdie twee goed aangedui word as verhoog. (Lab uitslae reikwydtes verskil van lab tot lab) Ek sou dink dat jy dit moet weer opvolg oor so 3 maande.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/09/25

Goeiedag kan u my asb sê watse voedselsoorte bevat of verhoog die kreatinien in die bloed?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/08/04

Goeie dag Ek wil 'n nier skenk maar blykbaar is my kreatinientelling gering hoër as wat hy moet wees. Die dr sê my niere werk te goed maar oorkompenseer, wat presies bedoel sy daarby?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/06/19

My Kreatinier Telling 94 en eGFS(MDRD) 53 WAT BETEKEN DIT

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/25

Hallo Lara
GFS is glomerulere filtrasie spoed - die spoed waarmee jou niere die vloeistof suiwer deur die niere. As dit verleng is, kan dit wees dat die nier nie optimaal werk nie, bv met 'n nierinfeksie of nierskade. Dit gaan gepaard met verhoogde kreatinien and ureum. Kyk net op jou bloed uitslae of hierdie twee goed aangedui word as verhoog. (Lab uitslae reikwydtes verskil van lab tot lab) Ek sou dink dat jy dit moet weer opvolg oor so 3 maande.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement