advertisement
Question
Posted by: Lizelle | 2011/09/28

Bloed suiker

Ek het onlangs weer mangel ontsteeking gehad. Ek kry dit so elke 5 jaar. Dr het antibiotika voorgeskryf en ook iets vir sienus. Ek is nou gesond maar, dit voel asof my bloedsuiker laag bly (soos wanneer ''n mens ''n ete gemis het). Ek bly ook konstand honger en dit voel nie asof my bloedsuiker optel na etes. Ek bly moeg, pap en bewerig. Ek gebruik geen medikasie of het enige kroniese siektes. My leefstyl is dieselfde niks het verander wat die toestand kan verklaar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizelle

Jy moet jou dokter vir bloedtoetse konsulteer om vas te stel om jy 'n metaboliese probleem van enige aard het, soos byvoorbeeld suiker intoleransie, diabetes of 'n onderaktiewe skildklier. Jou simptome moet definitief ondersoek word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lizelle | 2011/10/05

Dankie vir die advies.

Dokter reken daar is infeksie dalk tussen my oor en keel en sal opklaar aangesien ek reeds antibiotika vir mangels gebruik het. Hyt slegs my bloedsuiker getoet, dit was 4.4. Dokter se dis normaal. Ek voel al beter, die toestand is nie meer blywend nie maar kom en gaan. Ek het om 12:30 ''n toebrootjie geeet en nou 03:00 voel ek weer asof my bloedsuiker laag is. Ek word ook byna elke oggend wakker met ''n hoofpyn.

Sal terug gaan vir verdere bloed toetse

Reply to Lizelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement