advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2008/10/29

Bloed kanker

Hallo!
Wat veroorsaak bloed kanker? en kan dit opgespoor word deur ' n volbloedtelling toets?

Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
bloedkanker is abnormale groei van bloedselle in die beenmurg. Risiko faktore is bestraling, virus infeksies soos HIV, familie geskiedenis van bloedkanker. Mens kan dit gewoonlik sien op 'n volbloedtelling toets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/07/05

ek ook magteloos, ek is gediagnoseer met fibromyalgy van des 2015. ek het verskillende medikasie wat ek dink maar my medies(gems) betaak nie daarvoor nie. ek drink baie pligsgetrou my pille maar ek is steeds in pyn, of my regter boarm voel soos spons en pyn op sy eie manier. my heupe moet ek elke aand deap heat smeer of dit voel of ek gaan mal word. my bobene en knie voel al letterlik vrot van pyn, die medikasie help nooit 100% nie. ek is so bang daar dalk verband met beenkanker? lalie

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/01/23

A few years ago my white bloodcells was much more than the red ones. I am now 62 and and I suffering with tremendous pain in the back and in my legs, my arms are with pain as well now. What can you suggest?

Reply to Anonymous
Posted by: E vermaak | 2015/05/15

In 2011 is abnormaliteite by my gediagnoseer. Bloeduitslae het gewys dat my bloed een sel maak ( Clotting). Beenmurgbiopsie is gedoen maar kon niks vasstel nie. ! 16 April is weer beenmurg biopsie gedoen en ek het die 14de Mei 2015 gehoor ek het kanker in die bloed maar my telling is nie hoog nie. Daar kan eers met chemo begin word wanneer die telling n sekere hoogte bereik. Is daar niks wat intussen gedoen kan word nie. Wat het ek nou kanker of Bloedkanker.

Reply to E vermaak
Posted by: jo-anne | 2015/02/12

goeie naand jammer dat ek pla ek is nog al bekomerd ek is 32 jaar oud vrou n ma van 3 dogters ek is gebore die 10 Desember 1982 ek het baie siek geword toe was daar n Dr haar naam is DR Capanella van JG Strydom hospitaal sy het gese ek was in die begin van bloed kanker my rooi of wit bloedselle het my wit of rooi bloed selle vernitigtoe kon sy my betuits help nou hoor ek my ma en ouma se die dr se ek kan dit weer kry of ek kan dit oordra na my kindresers toe ek was siek gewees n paar dea terug nog steeds ek het inveksie in my bloed ek weet regtig nie wat om te doen nie kan u my help asb ek is bang en ek is getroud en my man verdien nie baie nie ons kan nie eers ons eie blyplek bekostig nie asseblief my email adres is jewolmarans@gmail.com

Reply to jo-anne
Posted by: G Roux | 2014/06/27

My Vader is 82 jaar oud. Hy is geruime tyd onder spesialis behandeling' Gister se besoek was die witbloedliggaampies se telling "6" (as ek reg gehoor het) Hy moet nou met die inspuitings begin gebruik (2 per week) met die min inligting, kan dr dalk net ligweg vertel hoe wat en waar? 1. Hoe siek is hy werklik? 2. Hoe vinnig gaan jy van goed na sleg ? 3. Praat ons van jare? of maande? of .......dae? Groete Gertrude Roux

Reply to G Roux
Posted by: Bekommerd | 2008/10/30

Baie dankie vir die terugvoer.

Tata

Reply to Bekommerd

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement