advertisement
Question
Posted by: Nora | 2011/02/15

Bloed in urine

Hello Dokter,

My dogter het van kleins af gesukkel met nierpyp ontsteking. Sy was 2 keer in hospitaal behandel daarvoor.

Verlede jaar het ek en my man het deur ''n baie stresvolle egskeiding gegaan. My dogter (17) is in die hospitaal opgeneem vir bloed in urine. Hulle het agtergekom dat die bloed nie van haar blaas en niere af kom nie. Later is ontdek dat sy haar vinger prik en bloed in die urine monster drup. Dit was ''n hulp kreet - vir aandag en liefde. Nou ''n jaar later - is daar weer bloed in haar urine. Ek weet nou nie of dit nierpyp ontsteking is en of sy weer " siek"  speel nie.

Moet ek dit ignoreer of moet ek haar liewer Dokter toe vat? Ek weet nie hoe om dit te hanteer nie.
Dankie vir U raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nora
Mens kan nie die bloed in die uriene ignoreer nie. Miskien moet jy haar tog dokter toe neem maar saam met haar gaan as sy die urine monster gee om seker te maak sy sit nie iets by nie? As jy dink dat sy emosioneel weer swaarkry op die oomblik moet jy dalk dat sy maar weer 'n sielkundige sien vir 'n paar sessies. As sy dit weer doen (bloed bysit) moet julle dalk oorweeg om haar op 'n SSRI antidepressant te sit vir 'n jaar.
Sien http://www.emedicinehealth.com/munchausen_syndrome/article_em.htm
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/15

Hallo Nora
Mens kan nie die bloed in die uriene ignoreer nie. Miskien moet jy haar tog dokter toe neem maar saam met haar gaan as sy die urine monster gee om seker te maak sy sit nie iets by nie? As jy dink dat sy emosioneel weer swaarkry op die oomblik moet jy dalk dat sy maar weer 'n sielkundige sien vir 'n paar sessies. As sy dit weer doen (bloed bysit) moet julle dalk oorweeg om haar op 'n SSRI antidepressant te sit vir 'n jaar.
Sien http://www.emedicinehealth.com/munchausen_syndrome/article_em.htm
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement