advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2011/02/15

Bloed in Urine

Hi Doc,

Ek gaan die 17de Feb. vir my opvolg Gastroskopie (Barrets surveilance) en wil dan met Gastro-Ent praat oor die pad vorentoe. Ons gaan teen die einde van 2011 Australie toe immigreer (yeah) en as ek dan die LES-herstel operasie moet hê , dan wil ek eerder hier in S.A. daarvoor gaan terwyl ek op Discovery is. Ek wil nie eens daaraan dink om in die vreemde te gaan, waar my man en kinders my nodiger het nie.

Ek wil by Doc hoor: ek drink nou al van 2007 af PPI''s. Was eers op Altosec en nou al van 2009 Nexium en 2010 het Gastro-Ent. Nexium verhoog na oggend en aand.

Ek was Desember by die werk se Kliniek (jaarlikse medies ondersoek) en daar was suiwer bloed in my Urine (dipstokkie) en ek het dit Jan. opgevolg en daar was nogsteeds bloed in my Urine. 3 weke gelede het ek Leukosiete en suiwer bloed gehad, vandag het ek geen leukosiete, maar weer suiwer bloed in Urine.

Kan dit die Nexium wees wat my Niere dalk aantas?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Nee dis nie die Nexium nie - dit kan 'n teken van nierprobleme wees en mens moet maar urine wegstuur lab toe (vra jou GP)
Sien ook www.urologyhealth.org/content/moreinfo/hematuria.pdf
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2011/02/15

Hi Doc,

Ek het intussen probeer kyk of Nexium niere aantas, maar kon nie iets daaroor lees nie.

hier is die ander Kroniese Medikasie wat ek drink:
•  40mg Nexium
•  Aspavor 20mg (oorerflike Cholestorol)
•  5mg Cipralex, 10mg Noxidem, 25mg Trepeline

Reply to Gesiggie (Cornel)
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/15

Hallo Cornel
Nee dis nie die Nexium nie - dit kan 'n teken van nierprobleme wees en mens moet maar urine wegstuur lab toe (vra jou GP)
Sien ook www.urologyhealth.org/content/moreinfo/hematuria.pdf
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement