advertisement
Question
Posted by: WIL WEET | 2008/11/25

BLOED IN URINE

My man het vir die laaste 3 maande bloed in sy urine. Het plate geneem geen nierstene, het onder narkose blaas gekyk geen uitgroeisels.Moet nou oor' n jaar eers weer laat ondersoek.Die wit van sy oe is ook die meeste van die tyd rooi en is kronies moeg. Hy drink baie min, kan nie dit wees nie. Hy het hoe bloeddruk. Is daar iets anders wat ons kan laat doen of moet ons maar wag en met die tyd weer laat toets.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wil weet
Het hy 'n uroloog gesien? Met 'n geskiedenis van hoë bloeddruk, moegheid en bloed in die urine is ek bekommerd dat hy dalk nefropatie het? Mens moet defnitief ook TB van die niere uitskakel en 'n sonar of MR van die niere kry om tumore uit te skakel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Natasha | 2016/07/02

Goeid dag. Ek het n historektemie 19jaar trug gehaat.vanoggend het ek bloed in my urine op gemerk met klein stukkies wat lyk soos leewer.Wat kan dit wees want ek kry mos nie meer my maanstonde nie.

Reply to Natasha
Posted by: Cilliers | 2016/01/26

Het dr besoek omdat ek urine drip na urinering. Dr het vergrote prostaat gediagonseer. Gee kapsule Tamsolosin 400mg. Gaar beter urine vloei verbeter. Kry toe inflimasie in prostraat. Drink antibiotika 1500mg vir 10 dae. Alles beter. Het bloed in urine gehad het weg gegaan en urine is helder. Sodra ek nou baie beweeg soos loop dan is daar 'n sensitiewe gevoel in die penis en dar sien ek biejie bloed in die urine. As ek rustig is sit of lê verdwyn die bloed. Is lastig omdat ek baie aktief is. Is 74 jr oud geen hoë bloedruk nie. Geen ander simptome nie. Sal die bloed in die urine later weg gaan? Wat ander kan ek doen. Groete

Reply to Cilliers
Posted by: miss g | 2015/12/07

Ek is bekomer oor bloeding in my urini en verskriklik blaas pyn dis amper soosd ek my maandstonde kry kan ieman my dalk se wat vout is en die pyn bly in my vroue dele

Reply to miss g
Posted by: Anonymous | 2015/02/04

bloed in urine

Reply to Anonymous
Posted by: wil weet | 2014/05/14

my man het gegaan vir n prostaatvergrooting, en het bloed in sy urine vir die af gelope 5 dae. is dit normaal, en wanneer sal dit weggaan???

Reply to wil weet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement