advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2012/10/09

Bloed in Stoelgang

Hi Dok,
My man is 38jr oud en het nou redelik baie bloed opgemerk in sy ontlasting, met die laaste x3 wat hy ontlas het. Hy het geen maag pyn of ongemak of pyn tydens ontlasting nie. Hy is onder geweldige spanning die laaste maand. Hy het ook nog nooit probleme met aambeie of so iets gehad nie. Vanoggend se stoelgang was nou weer normaal. Wat kon die oorsaak gewees het en moet hy dit nou maar net dophou of moet hy maar in elk geval sy dokter gaan sien, net in geval?
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bloed in die stoelgang moet ondersoek word en ek stel voor dat jou man so spoedig moontlik sy dokter vir 'n ondersoek en moontlike verwysing vir 'n kolonoskopie konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/08/19

MY DOGTERTJIE IS 7 JAAR OUD. SY HET N KNOP WAT UITSTAAN BY HAAR NAELTJIE EN DR HET GESE HY DINK DIS N VERGROEISEL. NOU IS DAAR BIETJIE BLOED IN HAAR STOELGANG

Reply to Anonymous
Posted by: alta | 2014/12/22

hi dokter my man is 37jr oud en hy het i kwaai maagpyn en daar is bloed in sy stoelgang

Reply to alta

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement